Sign up to access all features of our service
  • Job search
  • Favorites
  • Create a CV
    New
  • Subscriptions

Na-verkope Bestuurder - Meganisasie

Full-time

FM Staff

Ons is opsoek na 'n Na-verkope Bestuurder (Meganisasie) vir 'n pos in Clocolan (Hlohlolwane) in die Vrystaat. Kern doel van die pos: Effektiewe oorhoofse beheer en bestuur van landboumeganisasie onderdele en werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliënte met winsgewindheid. Minimum Vereistes:

  • Onderdele en/of werkswinkel bemarking en bestuursondervinding is ‘n vereiste;
  • Gekwalifiseerde landbouwerktuigkundige met die fokus op presisie boerdery tegnologie; asook ten minste 'n suksesvolle Graad 12/Matriek.
  • 5-10 jaar ervaring in ‘n meganisasie (trekkers, stropers en spuite), onderdele en werkswinkel omgewing;
  • Geldige rybewys en bereid om te reis.
Vaardighede:
  • Rekenaarvaardig;
  • Goeie kommunikasie in Afrikaans en Engels;
  • Personeelbestuur;
  • Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer;
  • Onderhandelingsvaardighede;
  • Onder druk kan funksioneer;
  • Goeie mensekennis.
Verantwoordelikhede:
  • Finansiële bestuur;
  • Personeelbestuur;
  • Beheer en bestuur van administrasie;
  • Mark aandeel groei;
  • Bestuur en onderhoud van bates;
  • Voorraadbestuur.
Permanent. Salaris onderhandelbaar.

Vacancy posted 13 days ago
Similar jobs that could be interesting for youBased on the Na-verkope Bestuurder - Meganisasie in Clocolan, Free State vacancy
  •  ...volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliënte met winsgewindheid . Minimum Vereistes ~ Graad 12; ~5-10 jaar ervaring in ‘n meganisasie (trekkers, stropers en spuite), onderdele en werkswinkel omgewing; ~ Onderdele en/of werkswinkel bemarking en... 

    OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD

    Clocolan, Free State
    13 days ago
  •  ...Kern doel van die pos Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn meganisasie omgewing. Minimum Vereistes ~ Graad 12; ~3-6 maande in diens opleiding – Meganisasie; ~1-2 jaar ondervinding sal tot voordeel wees; ~ Geldige rybewys... 

    OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD

    Clocolan, Free State
    26 days ago

Do you want to receive more vacancies?

Subscribe and receive similar vacancies to Na-verkope Bestuurder - Meganisasie. Be the first to apply!